Oud Gereformeerde Kerk

Sola Scriptura Sola Fide Sola Gratia

AANSLAG TEEN CHRISTUS
(DIE WOORD VAN DIE HERE)

Waarom verwerp ons, deur die Genade, die sogenaamde 1983 en 2020 "bybels" wat die wêreld wil uitmaak as die Woord van God?

• Die Goddelikheid van Christus word aangetas en openlik verloën.
• Die Drie-Eenheid word misken.

Laai die volledige PDF hier af