Welkom
Die Oud Gereformeerde Kerk staan op die onfeilbare Woord van God. Ons doel is die handhawing van die ware leer teen die "hier diep gezonken Liberalisme," soos verwoord deur Ds. Dirk Postma in 1859.
"Die Gereformeerde Kerk het teenover die liberalisme die ware Gereformeerde standpunt hernomen."
Drie Formuliere van Eenheid
Kontak Ons
U is welkom om die Oud Gereformeerde Kerk te skakel of te besoek.
E-pos: oudgereformeerdgmail.com
Ouderling M. Earle: 084 410 7117
Ouderling IJ. Earle: 084 405 3013